Gebruik van hierdie Afdeling

Hierdie ruimte kan gebruik word om u geliefdes te onthou. Hier kan ons behalwe woorde ook foto's van u geliefde plaas.
Kontak ons gerus om te help om u stuk te plaas by bestuur@netwerk-plek.org


Moderator: koos

Gebruik van hierdie Afdeling

Postby koos » 04 May 2007, 20:41

U hoef nie 'n lid van Netwerk te wees om iets van u geliefde hier te plaas nie. Al voorwaarde is dat u geliefde nie meer met ons is nie. Dit sal ook nodig wees om as gebruiker van die forum te registreer. U kan egter onder 'n skuilnaam registreer en bepaal self of u enige inligting oor u self wil beskikbaar stel.

U is welkom om by enige van die geliefdes wat hier geplaas is, iets by te voeg. Miskien ietsie wat u oor die persoon kan sê, of wense aan die wat die verlies gelei het.

Dit is so bietjie moeilik om fotos te plaas, so kontak ons gerus by bestuur@netwerk-plek.org, of by 081 128 0588, dan help ons u daarmee.
User avatar
koos
Site Admin
 
Posts: 16
Joined: 30 Jan 2007, 14:48
Location: Namibië

Return to Ons sal Onthou

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron