Gesoek: Kleinhandel saak

Hierdie forum het ten doel om as gesprekskamer vir sakemanne en vroue te dien.

Gesoek: Kleinhandel saak

Postby Hannes Uys » 03 Jun 2008, 09:39

Ek is op soek na 'n onderneming in die kleinhandel om te koop.
Ek hoor graag van enige goeie geleentheid

Dankie
Hannes
Hannes Uys
 
Posts: 1
Joined: 03 Jun 2008, 09:18
Location: RSA

Re: Gesoek: Kleinhandel saak

Postby koos » 23 Jul 2008, 14:50

Kyk bietjie na die volgende webtuiste. Ek hoor vandag daarvan hier op die radio

http://www.nambiz.com.na/index.htm

Groete
Koos
User avatar
koos
Site Admin
 
Posts: 31
Joined: 30 Jan 2007, 14:48
Location: Namibië


Return to Sake

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron