Netwerk Plek Kenteken
 
 
Trots op hulle PDF Print E-mail

In hierdie spasie gaan ons ietsie plaas van Afrikaners wat hoë hoogtes of noemenswaardige sukses bereik het as:

Sakelui; Beroepslui; Kultuur of sport sterre; Leiers in openbare of sosiale terrein of andersins.

Die kriteria vir die onderskeie kategorieë sal bepaal word deur 'n komitee wat daarvoor deur die Netwerk uitvoerende raad aangewys sal word.

Daar sal ook 'n boodskappie of raad aan Afrikaners deur hierdie persone geplaas word. Die plasing is op koste van Netwerk.

Daar sal egter langs die artikel oor die persoon plek vir advertensie en skakels na webwerwe van hulle keuse wees. Plasing van sulke advertensie en skakels sal teen betaling van 'n jaarlikse fooi geskied.

Ons het reeds 'n lys van sulke persone begin saamstel en dit groei daagliks. Ons is in die proses om kontak te maak, toestemming en die boodskappie te kry.

Help ons asseblief om ons lys volledig te hê. Gee name deur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

 

Kopiereg © 2007 tot 2017 - Netwerk-Plek.org - Alle Regte Voorbehou